Susan Terblanche

before_image
BEFORE
after_image
AFTER
Name: Susan
Surname: Terbblanche
Location: Oudtshoorn, Western Cape
Entry Date: Sep 4, 2020

About the Project:

Pienk het baie swaar op my hart kom lê vir my projek. Oktober ‘n jaar gelede het ek my wonderlik pa aan kanker verloor, so dis waarom ek op pienk skakerings besluit het. En natuurlik 2020 was seker een van die moeilikste jare vir meeste van ons. Ons het verseker kleur in ons huise nodig…

Read More

Pienk het baie swaar op my hart kom lê vir my projek. Oktober ‘n jaar gelede het ek my wonderlik pa aan kanker verloor, so dis waarom ek op pienk skakerings besluit het. En natuurlik 2020 was seker een van die moeilikste jare vir meeste van ons. Ons het verseker kleur in ons huise nodig nou. Ek kon nie vir beter gevra het vir my item as wat Tjhoko bied nie! Hierdie item so uit my hart uit geniet. En die dry brush-tegnieke wat ek hier gebruik het is my gunstelingtegniek! Dankie Tjhoko vir die kleur in my lewe.

Project Details:

Paints Used:
Tjhoko
Karema
Tjhoko
Reddish Mallow
Tjhoko
Rose
Tjhoko
Antique Glaze
Tjhoko
Stencil of Paris
Tjhoko
Clear Glaze