Engela Guisti

before_image
BEFORE
after_image
AFTER
Name: Engela
Surname: Guisti
Location: Welkom
Entry Date: Sep 11, 2020

About the Project:

Ons huisie se een slaapkamer was ná al die jare so bietjie afgeleef en oudmodies. Ons het besluit om die kamer ’n vintage- Franse gevoel te gee. Met die hulp van my dierbare man (hy’t al die kapwerk en regmaak van krake ens. behartig) en my twee wonderlike seuns (hulle het gesorg vir al die…

Read More

Ons huisie se een slaapkamer was ná al die jare so bietjie afgeleef en oudmodies. Ons het besluit om die kamer ’n vintage- Franse gevoel te gee. Met die hulp van my dierbare man (hy’t al die kapwerk en regmaak van krake ens. behartig) en my twee wonderlike seuns (hulle het gesorg vir al die onderskraging en aanmoediging) het ek in die grendeltyd ons projek begin. Nou is die kamer ’n kalm toevlugsoord waar jy rustig jou dag kan afsluit!

Project Details:

Paints Used:
Tjhoko
Lorain's cream
Tjhoko
Don's Wash
Tjoko
Olivia's Pale
Tjhoko
Stencil of Paris
Tjhoko
Antique Brown Glaze
Tjhoko
Clear Glaze