Whitewash your wooden cladding

A whitewashed surface, whether wood or brick, is right on trend; for this project, we whitewashed wooden cladding in four lovely different shades for added impact. Find the instructions HERE.

Afgewitte oppervlakke, hetsy van hout of bakstene, is nou hoog in die mode. Tjhoko Paint wys jou hoe.  Vir hierdie projek het ons houtbekleding in vier lieflike skakerings afgewit om dit meer trefkrag te gee. Kry die aanwysings HIER.